Riseingsouthernstar-Africa Link Banner

Friday, 03 May 2013

Goeiemore! Ek't vanoggend opgestaan met 'n blink plan! Die ANC het mos vir hulle 'n "Apartheids musuem" opgerig... Ek reken ons moet 'n "Post '94 Museum" bou! ...een met fotos van al die stede voor en na '94, fotos en beksywings van al die moorde en aanvalle, fotos van plase soos Sapekoe en Zebidela voor en na Grondhervorming, fotos van die wit Plakkerskampe en fotos van hul al groter wordende "Squatter Camps"... paaie met slaggate, riool wat in riviere en strate loop, teerpaaie wat opgeskraap moes word, hospitale wat uitmekaar val... Jinne, ons sal 'n helse groot plek moet bou! ;-) Sx