Riseingsouthernstar-Africa Link Banner

Monday, 13 May 2013

'N NAGMERRIE-AANVAL!!!

'n 22-jarige vrou is Vrydagaand deur 4 BARBARE van die pad afgetrek tussen Kemptonpark en Edenvale. Hulle het hulle as SAPD voorgedoen - was in volle uniform geklee en het 'n swart motor met 'n blou lig gery. Sy is beveel om uit die kar te klim en al 4 die BARBARE het haar toe aangerand en verkrag!

'n Vreemde man het op die toneel afgekom en toe hy stop het hulle laat spaander. Hy het sy selnommer vir die vrou gegee, maar iewers tussen die toneel waar sy aangeval was en die hospitaal, het sy dit verloor. Sy sal graag met hom wil kontak maak...

Dames, JY KAN NIE STOP by 'n spul SAPDs of METRO of ENIGE van die lot nie! Veral nie as jy alleen is nie! Skakel jou noodligte aan en ry stadig na die naaste Polisiekantoor of besige plek! Sx